Wie is Jimi le Roux?

  

Ek is 'n volgeling en bedienaar van Jesus Christus. 

Dankie dat jy ons blad en bediening besoek!  Nadat ek vir 20 jaar gemeente-bediening gedoen het, is ek sedert 2010 voltyds besig met internet bediening.  Ons bediening behels daaglikse oordenkings in Afrikaans (Daaglikse Stilte) en Engels (By the Way), geestelike kursusse en groeiprogramme en persoonlike bediening per internet en ook direk.  Behalwe die bg. preek ek die Woord, gee lering, bied kampe aan en fasiliteer en konsulteer met gemeentes.  Ek is 'n geregistreerde lewensbegeleier (life coach) en bied ook lewensbegeleiding aan.

Die skakels op hierdie blad lei jou na baie meer inligting oor myself en oor ons bediening. Die Here seën jou!

 


 

Meer inligting oor Jimi

Waar staan ek nou geestelikKliek hier

Padlangs agtergrond en my hart...  Kliek hier

Jimi: Curriculum Vitae - kliek hier

Jimi: Referente - kliek hier

Jimi se boeke - kliek hier

Jimi se Wordpress-blog (veral my leeswerk en digterye) - kliek hier

Jimi op Facebook (oordenkings en ander inhoud) - kliek hier

Jimi se LinkedIn-profiel - kliek hier

3294595205?profile=RESIZE_180x180 

Ander skakels oor Padlangs

Die voordele van elektroniese bediening - kliek hier

Getuienisse van Padlangs-lesers - kliek hier

Geestelike vrae en antwoorde - kliek hier

 

Kontak Jimi gerus vir prediking, kursusse, kampe of konsultasie

  • Prediking, Pinkster
  • Retreats, kampe: huweliks-, manne-, leierskampe
  • Leraars-begeleiding: Renovatio-program, KIES-program, persoonlike coaching
  • Konsultasie: strategiese beplanning, spandinamiek, fasilitering van konflik

Kontak ons gerus.